Quantcast
Channel: Hoofgereg – Huisgenoot
Browsing all 32 articles
Browse latest View live

Bone-en-worsbredie

Jy kan die gereg ook met ander wors as varkworsies berei. GENOEG VIR 6 MENSE Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 40 min. 1 ui, grof gekap 2 knoffelhuisies, fyngekap 2 rooi brandrissies, grof gekap 30 ml (2 e)...

View Article

Kerrievarkskenkels

Beïndruk jou gesin vanaand met hierdie effens soet kerrievarkskenkels. Genoeg vir 4 mense Bereiding: 5 min. Gaarmaak: 2 uur 20 min. 45 ml (3 e) olie 4 klein varkskenkels 1 ui, in skywe gesny 4...

View Article

Rib met koejawel gemarineer

Die koejawel- en ribgeure smaak heerlik saam.    Genoeg vir 4-6 mense Gaarmaak: 1 uur 15 min. Bereiding: 10 min. Afkoel: 20 min. 2 kg varkrib 2 L (8 k) water BEDRUIPSEL 6 koejawels, geskil 80 ml (⅓ k)...

View Article

Karringmelkhoender met patatstokkies

Die karringmelk maak die hoender sappig en maklik om met meel te bedek. Genoeg vir 4-6 mense Bereiding: 5 min. Marineer: 30 min. of oornag Gaarmaak: 40 min. 6 hoenderboudjies 500 ml (2 k) karringmelk...

View Article

Lamskoftas

Ras el hanout is ’n Marokkaanse speserymengesel wat geur verleen aan vleisgeregte. Genoeg vir 6 mense Bereiding: 10 min. Verkoel: 45 min. Gaarmaak: 15 min. Ras el hanout-speserymengsel 5 ml (1 t) komyn...

View Article

Gesmoorde beesskenkel met pampoen en patat

Een van daardie uit-die-hart-uit trooskos propvol herinneringe Genoeg vir 4 mense Bereiding: 5 min. Gaarmaak: 1 uur 40 min. 600 g beesskenkels 30 ml (2 e) olie sout en peper 1 ui, gesny 2...

View Article

Die lekkerste gerookte varksop

Hierdie eenpotwonder is vullend en propvol geur. Genoeg vir 6 mense Bereiding: 5 min. Gaarmaak: 2 uur 20 min. 100 g gerookte ham 1 ui, gekap 15 ml (1 e) tamatiepasta 400 g blik kersietamaties 1 L...

View Article

Rysslaai met biefstuk

Die resep werk goed vir ’n braai ook. Probeer dit oor warm kole. Genoeg vir 4 mense Bereiding: 5 min. Gaarmaak: 35 min. 4 T-beenskywe blatjang, vir voorsit SLAAI 10 ml (2 t) olyfolie 250 ml (1 k)...

View Article

Pap-en-boerewors-pizza

GENOEG VIR 4 MENSE Bereiding: 5 min. Gaarmaak: 25-30 min. 500 ml (2 k) mieliepap 1 x 410 g-blik chakalaka 250 g boerewors, gaar en in stukkies gesny 100 g gerasperde mozzarella of cheddar Voorverhit...

View Article

Penne met drie kase

Geniet hierdie maklike vleislose pastagereg met volop kaas. GENOEG VIR 6 MENSE Bereiding: 5 min. Gaarmaak: 15 min. 500 ml (2 k) room 400 g-blik kersietamaties 125 ml (½ k) pecorinokaas, gerasper 125 ml...

View Article

Lamskenkels met botterskorsie en lemoenblatjang

Kry die potte gereed om hierdie uitmuntende maaltyd te berei. Genoeg vir 4 mense Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 1 uur LAMSKENKELS 30 ml (2 e) olie 2 uie, gekap 4 knoffelhuisies 4 lamskenkels 500 ml (2 k)...

View Article

Pasta-en-bone

Hierdie pastamaaltyd is propvol proteïen. Jy kan die beesvleis uitlaat en die pasta net met bone geniet. GENOEG VIR 4-6 MENSE Bereiding: 5 min. Gaarmaak: 20 min. 30 ml (2 e) olyfolie 500 g...

View Article

Tamatie-gnocchi-pastaslaai

Genoeg vir 3-4 mense Bereiding: 7 minute Gaarmaaktyd: 5-7 minute 500 g gekoopte gnocchi 60 ml (¼ k) pesto van songedroogde tamatie 100 g kersietamaties olyfolie knippies sout, peper en suiker 12...

View Article

Vakansie-gunsteling: Tikka-beesvleisburgers

Gee vir ’n verandering jou burgers ’n bietjie skop met kerrie. Genoeg vir 4 mense Bereiding: 15 min Gaarmaak: 20 min 500g beesmaalvleis 45 ml (3 e) tikka-kerriepasta 30 ml (2 e) gekapte vars koljander...

Heerlike beeslewer

Gewis een van die smaaklikste disse wat jy kan voorsit. Genoeg vir 6 mense Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 20 min. 45 ml (3 e) olie 200 g sampioene, in kwarte gesny sout en peper 200 g beeslewer,...

View Article

Botterhoender-kerriebrood

Deel dit of hou dit vir later! Maak aandete interessant met ’n tuisgemaakte kerriebrood. Genoeg vir 2 tot 4 mense Bereiding: 10 min. Marineer: 1 uur Gaarmaak: 30 min. 2,5 ml (½ t) fyn naeltjies 2,5 ml...

View Article
Browsing all 32 articles
Browse latest View live